Baie mense vind dat musiek hulle help om te konsentreer terwyl hulle studeer en werk. Ander vind dit moeilik om met enige agtergrondgeraas te fokus. Musiek bied baie voordele, insluitend: Maar nie almal stem saam dat musiek ’n studiesessie verbeter nie. So wat is die waarheid – help musiek wanneer jy leer, of nie? Musiek […]
Etiket: leer
Hoe om te leer vir geskiedenis
Hoekom is geskiedenis belangrik? Die verlede leer ons van die hede. Omdat geskiedenis vir ons die gereedskap gee om probleme in die verlede te analiseer en te verduidelik, posisioneer dit ons om patrone te sien wat andersins onsigbaar in die hede kan wees – en bied dus ‘n deurslaggewende perspektief vir die verstaan (en oplos!) […]
Wenke om beter te memoriseer
Aktiewe leer Memorisering is baie belangrik wanneer jy leer. As jy verkeerd memoriseer, gaan jy jou werk vergeet wanneer jy toets skryf. Om goed te kan memoriseer, moet jy AKTIEWE LEER toepas. Wat is aktiewe leer? Aktiewe leer is wanneer jy jou geheue aktief stimuleer om inligting te onthou. In plaas daarvan om groot hoeveelhede […]
Wat as ek nie kan stilsit wanneer ek leer nie?
As jy die kinetiese leerstyl het, kan dit vir jou moeilik wees om stil te sit wanneer jy leer. HIer is 'n paar wenke vir kinetiese leerders.
Skryf jy jou HELE handboek oor wanneer jy opsom? Hier is raad
Hoe weet ek watter sleutelwoorde ek moet onderstreep om in my opsommings te gebruik? As daar een aspek van leer en opsom is waarmee die meeste kinders sukkel, is dit om die regte sleutelwoorde uit die handboek te kies. Daar word óf te min woorde opgesom, óf die HELE handboek word oorgeskryf. Sleutelwoorde herken is […]
Hoe leer ek my kind om te leer?
Eksamen tyd is ‘n uitdaging vir beide ouer en kind. Stresvlakke is hoog want die werk is baie en die tyd is min. Kinders weet nie altyd hoe om te leer nie, en ouers weet nie altyd hoe om vir hulle kinders die regte leertegnieke te wys nie. Die vraag wat baie ouers het, veral […]
Leer gedigte so
Sukkel jy om gedigte te leer? Hier is 'n paar idees om poësie in Afrikaans of Engels maklik te leer.
Onthou hierdie dinge wanneer jy ‘n eksamen vraestel antwoord
Eksamens kan baie stresvol wees. Jy leer hard, jy is moeg en jy wil net met vakansie gaan. Soms leer jy baie hard, maar maak steeds foute wanneer jy 'n vraestel antwoord. Hier is 'n paar dinge wat jy moet onthou wanneer jy 'n eksamen vraestel antwoord.
10 Wenke om reg voor te berei vir die eksamen
As die eksamen soos 'n berg voor jou lê, moenie jouself bekommer nie. Ons het 10 wenke om jou te help om reg voor te berei vir die eksamen.
Eksamen: Te veel werk en te min tyd…
Dis eksamen tyd en almal se gemoedere loop hoog. Die werk is baie en die tyd min. Hoe gemaak as ek groot volumes werk het om te leer, maar baie min tyd?









