Description
**Ken en verstaan die periodieke tabel**
**Metale, metalloïede en nie-metale**
Watter elemente is metale? Wat is die eienskappe van nie-metale? Wat is voorbeelde van metalloïede?
Ontdek die eienskappe en gebruike van metale, metalloïede en nie-metale. Waarvoor word elkeen gebruik en hoe verskil hulle van mekaar. Hierdie opsommings sluit in ‘n lys van al die metale, metalloïede en nie-metale op die periodieke tabel asook elkeen se eienskappe en voorbeelde.
Let wel, hierdie is digitale opsommings.







