person in white shirt with brown wooden frame

Laat eksamen stres jou punte daal?

0 Comments

Eksamenstres is die gevoel van spanning en bekommernis wat ervaar word wanneer jy in ‘n toets situasie kom. Dit is normaal om ‘n bietjie gespanne te voel oor komende toetse, eksamens, vraestelle of aanbiedings. Inderdaad,

focused students doing homework at home

Leerstyle

0 Comments

Om leerstyle te gebruik is ongelooflik belangrik wanneer kinders leer. Elke kind is anders en daarom is dit belangrik om te weet wat jou kind se leerstyl is. Deur te weet wat jou kind se

gebrek aan studiemotivering

My kind het ‘n gebrek aan motivering

0 Comments

Kinders van enige ouderdom sukkel soms met motivering wanneer dit kom by skoolwerk. Dalk het hulle punte geval, dalk is hulle nie lus vir huiswerk nie, of dalk is hulle net oor die algemeen

die abc van begripstoetse

Die ABC van begripstoetse

0 Comments

Hoekom sukkel kinders met begripstoetse? Is dit omdat hulle nie genoeg boeke lees nie? Of is dit omdat hulle dink dis maklik en nie die vrae behoorlik lees voordat hulle antwoord nie? Begripstoetse toets nie

7 Dinge om te onthou wanneer jy leer

0 Comments

1. Jou leerspasie is baie belangrik Leer by ‘n lessenaar en nie op jou bed nie. Hou dit netjies. Leer waar dit stil is. Sorg dat daar nie dinge om jou is wat jou aandag

hoe om gedigte of poësie te leer

Leer gedigte so

0 Comments

Sukkel jy om gedigte te leer?  Hier is 'n paar idees om poësie in Afrikaans of Engels maklik te leer.