0824196055 info@studiemetodes.co.za
Sale!

E-boekie: Hoe beantwoord ek ‘n begripstoets? Graad 4 tot graad 6

R150,00

Sukkel jy om begripstoetse te beantwoord?  Verloor jy punte wanneer jy begripstoetse antwoord? Begripstoetse is ‘n maklike manier om punte te kry, mits jy dit reg antwoord.  Hier is raad.

Description

Sukkel jy om begripstoetse te beantwoord?  Verloor jy punte wanneer jy begripstoetse antwoord? Begripstoetse is ‘n maklike manier om punte te kry, mits jy dit reg antwoord.  Maar baie kinders sukkel met begriptoetse.  Ons leer jou stap vir stap hoe om begripstoetse te antwoord met ‘n praktiese oefening en praktiese riglyne in ons begripstoets *e-boekie.

Die stappe kan gebruik word om Afrikaanse en Engelse begripstoetse te beantwoord.

Moet nooit weer punte verloor in begripstoetse nie.

*Die e-boekie is in PDF formaat.  Sodra betaling ontvang is, stuur ons die pdf via email.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “E-boekie: Hoe beantwoord ek ‘n begripstoets? Graad 4 tot graad 6”

Your email address will not be published.