Previous
woordsoorte graad 4-12

Woordsoorte Flitskaarte Graad 4 tot Graad 12

Original price was: R120,00.Current price is: R105,00.
Next

ABC Workbook for Grade R

Original price was: R150,00.Current price is: R105,00.
Grade R ABC activity book

Graad R Alfabet Werksboek

Original price was: R150,00.Current price is: R105,00.

Graad R Leerders, verbeter jou begrip van die alfabet en ontwikkel jou skryf vermoë met ons aflaaibare ABC werksboek. Leer om die letters van die alfabet te herken en te skryf op ‘n maklike manier.

Description

Graad R Leerders, verbeter jou begrip van die alfabet en ontwikkel jou skryf vermoë met ons aflaaibare *ABC werksboek. Leer om die letters van die alfabet te herken en te skryf op ‘n maklike manier.

Prettige aktiwiteite soos:

  • Soek die letter;
  • Volg die stippellyn om die letter te skryf;
  • Kleur die letters in;
  • Inkleur prente vir elke letter.

Vir kredietkaart (PayFast) aankope, laat asseblief 24 uur toe vir produkte om via epos of WeTransfer gestuur word.

Vir EFT aankope, stuur asseblief bewys van betaling na info@studiemetodes.co.za of 0824196055. Produkte sal via epos of WeTransfer gestuur word binne 24 uur nadat betaling ontvang is.

*Die werkboek is tans slegs in digitale vorm (PDF formaat) beskikbaar.

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping