Description
Die leestekens graad 6 pakket maak dit vir jou maklik om Afrikaanse leestekens te memoriseer en te verstaan. Waar gebruik ek ‘n punt? Moet ek kommas gebruik wanneer ek ‘n lys maak? Wat is ‘n ellips? Leer dit, en meer. Die pakket sluit in flitskaarte, ‘n breinkaart en ‘n werkskaart.
Die pakket is slegs in e-formaat beskikbaar. Laai dit af en druk dit uit. Of leer dit op jou selfoon.
Vir kredietkaart (PayFast) aankope, laat asseblief 24 uur toe vir produkte om via epos of WeTransfer gestuur word.
Vir EFT aankope, stuur asseblief bewys van betaling na info@studiemetodes.co.za of 0824196055. Produkte sal via epos of WeTransfer gestuur word binne 24 uur nadat betaling ontvang is.