Jy kan jou punte verbeter enige plek in die wêreld met die aanlyn werkswinkel

Jy gaan ontdek hoe om:

  • Jou werk self op te som volgens jou leerstyl.
  • Jou leerstyl te ken en verstaan en reg toe te pas met jou skoolwerk.
  • Jou tyd reg te beplan.
  • Jou werk makliker en vinniger memoriseer.
  • Verstaan vakke en leervakke op die regte manier te leer

Die werkswinkel is omtrent 3 ure lank en sluit ‘n aanlyn leerstyl assessering in.

Wat is die kostes?

Hoe bespreek ek?

Daar is ‘n paar baie maklike maniere om jou plek te bepreek:

  1. Stuur ‘n WhatsApp na 082 419 6055, of
  2. Skakel ons by 082 419 6055, of,
  3. Stuur ‘n epos na info@studiemetodes.co.za, of
  4. Voltooi hierdie besprekingsvorm:
Loading...
Powered by Booking Calendar
 
-
Available
 
-
Booked
 
-
Pending
·
 
-
Partially booked











To show CAPTCHA, please deactivate cache plugin or exclude this page from caching or disable CAPTCHA at WP Booking Calendar - Settings General page in Form Options section.

studiemetodes


Ongelukkig word geen terugbetalings gedoen nie.

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping