Previous
plant- en diersel

Graad 9 lewenswetenskap: Plant- en diersel hulpmiddels

Original price was: R120,00.Current price is: R80,00.
Next

Periodieke Tabel Digitale Plakkaat Afrikaans

Original price was: R120,00.Current price is: R80,00.
periodieke tabel plakkaat

Ken & Verstaan die Periodieke Tabel – Flitskaarte, Werkskaarte & Notas

Original price was: R300,00.Current price is: R174,00.

PERIODIEKE TABEL PAKKET IN E-FORMAAT! Sluit in:

  • Periodieke Tabel Flitskaarte 1-60
  • 15 Periodieke Tabel Werkskaarte
  • Vrae en antwoorde oor die periodieke tabel.
  • Notas oor die praktiese gebruik van elke element
  • Interessante feite oor die periodieke tabel

Description

PERIODIEKE TABEL PAKKET E-FORMAAT sluit in:

  • Periodieke Tabel Flitskaarte 1-60
  • 15 Periodieke Tabel Werkskaarte
  • Vrae en antwoorde oor die periodieke tabel.
  • Notas oor die praktiese gebruik van elke element
  • Interessante feite oor die periodieke tabel

Die mees intense periodieke tabel pakket om jou te help om nie net die periodieke tabel te ken nie, maar ook om dit te verstaan.  Memoriseer die eerste 60 elemente met kleurvolle flitskaarte. Werk deur 15 werkskaarte wat jou kennis gaan uitbrei en toets.  Lees deur notas met vrae en antwoorde, ontdek die praktiese gebruike van die elemente en meer.  As jy deur hierdie pakket werk, gaan jy nooit weer sukkel om die periodieke tabel te ken en verstaan nie.

Slegs beskikbaar in e-formaat (pdf en jpg). 

Vir kredietkaart (PayFast) aankope, laat asseblief 24 uur toe vir produkte om via epos of WeTransfer gestuur word.

Vir EFT aankope, stuur asseblief bewys van betaling na info@studiemetodes.co.za of 0824196055. Produkte sal via epos of WeTransfer gestuur word binne 24 uur nadat betaling ontvang is.

*Die werkboek is tans slegs in digitale vorm (PDF formaat) beskikbaar.

 

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping