Previous
periodieke tabel flitskaarte

Periodieke Tabel Flitskaarte (Eerste 20 elemente)

Original price was: R200,00.Current price is: R100,00.
Next

Ken & Verstaan die Periodieke Tabel – Flitskaarte, Werkskaarte & Notas

Original price was: R300,00.Current price is: R174,00.
Ken en verstaan die periodieke tabel

Graad 9 lewenswetenskap: Plant- en diersel hulpmiddels

Original price was: R120,00.Current price is: R80,00.

Memoriseer die plant-en diersel met behulp van ons “printable” flitskaarte en opsommings.

Description

Is jy in graad 9 en sukkel om die plant- en diersel te leer in lewens wetenskap?  Memoriseer die plant-en diersel met behulp van ons “printable” flitskaarte en opsommings.  Druk die kaarte en opsommings uit en memoriseer dit maklik.

Vir hulp met HOE om die plant- en diersel te memoriseer, kyk ons video op Youtube waar ons jou wenke gee hoe om te leer.

Kliek hier om na Youtube te gaan.

Vir kredietkaart (PayFast) aankope, laat asseblief 24 uur toe vir produkte om via epos of WeTransfer gestuur word.

Vir EFT aankope, stuur asseblief bewys van betaling na info@studiemetodes.co.za of 0824196055. Produkte sal via epos of WeTransfer gestuur word binne 24 uur nadat betaling ontvang is.

 

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping