Ons studiemetodes kursus is “life changing” vir enige leerder wat dit bywoon. Nie net leer ons jou korrekte studiemetodes volgens jou leerstyl nie, maar ons help jou en jou gesinslede om jou beter te verstaan. En ook vir jou om jouself beter te verstaan en om te lewe volgens jou sterkpunte.