Description
Jou tafels is die fondament tot sukses in wiskunde. Maak seker jy ken jou tafels uit jou kop uit. Maak tafels leer maklik met ons klaargemaakte flitskaarte en werkskaarte. Hierdie aflaaibare pakket (pdf) bestaan uit die volgende:
Flitskaarte: 2 tot 12 maal tafel
16 Werkskaarte: 2 tot 12 maal tafel.
Druk die kaartjies uit, of kyk dit op jou foon.