Description
Voorkom dat eksamens in ‘n nagmerrie ontaard met die eksamen “toolbox” e-boekie. Leer wat is belangrik wanneer jy voorberei vir die eksamen, asook wat om te doen terwyl jy binne in die eksamenlokaal is. Alles kort en kragtige wenke met hulpmiddels wat jy kan gebruik. Areas wat bespreek word is onder andere:
- Hoe om jou tyd reg te beplan (sluit studierooster in)
- Hoe om doelwitte op te stel (sluit doelwit kaart in)
- Wat die verskillende tipes vrae in die eksamen beteken. Soos byvoorbeeld “bespreek, noem, beskryf, verduidelik” ens. (sluit flitskaarte in met beskrywings)
- Wenke om eksamenstres te hanteer
- Wenke wanneer jy ‘n vraestel antwoord en meer
Vir ouderdomme graad 4 tot graad 12