Description
Memoriseer die eerste 20 elemente van die periodieke tabel met ons digitale flitskaarte stel. Elke kaartjie bevat die element se naam, simbool en atoom getal saam met ‘n prentjie om jou te help om die element te onthou.
Laai die pdf kaartjies af op jou foon, tablet of rekenaar en leer dit enige plek en tyd, of druk dit uit op karton en memoriseer dit.
*BONUS
Om dit nog makliker te maak om die eerste 20 elemente van die periodieke tabel te leer, sluit ons die periodieke tabel rympie in, wat elke element van 1 tot 20 kortliks beskryf. Leer die rympie en jy sal nie maklik die elemente vergeet nie.