Previous
studiemetodes in-persoon werkswinkel

Studiemetodes Werkswinkel: In-persoon

Original price was: R2500,00.Current price is: R1575,00.
Next

Aanlyn Videokursus

Original price was: R1200,00.Current price is: R679,00.
aanlyn studiemetodes video kursus

Zoom studiemetodes werkswinkel

Original price was: R2000,00.Current price is: R1575,00.

Verbeter jou punte en voel meer gemotiveerd om goed te presteer met ons 2 ure aanlyn Zoom werkswinkel waar leerders ontdek hoe om reg te studeer volgens hulle leerstyl.

Hurry! only 44 left in stock.

Description

Verbeter jou punte en voel meer gemotiveerd om goed te presteer met ons 2 ure aanlyn Zoom werkswinkel waar leerders ontdek hoe om reg te studeer volgens hulle leerstyl.  Sluit in ‘n aanlyn leerstyltoets.

Ontdek die regte studiemetodes vir jou leerstyl en oefen die metodes prakties in met jou eie skoolwerk.

Beskikbaar vir leerders vanaf graad 4 tot graad 12 asook vir Universiteit en nagraadse studente.

Word gedoen op ‘n dag en tyd wat jou skedule pas.

Hoe bespreek ek?

Daar is ‘n paar baie maklike maniere om jou plek te bepreek:

  1. Stuur ‘n WhatsApp na 082 419 6055, of
  2. Skakel ons by 082 419 6055, of,
  3. Stuur ‘n epos na info@studiemetodes.co.za, of
  4. Voltooi hierdie besprekingsvorm:
Calendar is loading...
Powered by Booking Calendar
-
Available
 
-
Booked
 
-
Pending










captcha

HOE WERK DIT?

Sodra ons betaling ontvang het, kontak ons jou sodat ons ‘n datum kan vasmaak vir die sessie.  Ons stuur dan ook vir jou die links na die aanlyn toetse en/of die e-kursusse.  Kontak ons enige tyd by info@studiemetodes.co.za of 082 419 6055 indien jy enige vrae het. 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Zoom studiemetodes werkswinkel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping basket

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping