Previous
poësie graad 8-12

Afrikaans Poësie Terme Flitskaarte Graad 8-12

Original price was: R200,00.Current price is: R115,00.
Next

Graad R Alfabet Werksboek

Original price was: R150,00.Current price is: R105,00.
Graad R ABC werksboek

Woordsoorte Flitskaarte Graad 4 tot Graad 12

Original price was: R120,00.Current price is: R105,00.

AFRIKAANSE WOORDSOORTE GRAAD 4 TOT GRAAD 12 DIGITALE FLITSKAARTE. Wil jy jou Afrikaanse taalvaardighede verbeter en beter punte kry in Afrikaans? Hierdie digitale flitskaarte dek alles wat jy moet weet van woordsoorte vanaf graad 4 tot graad 12.  Dit is kort, vinnig en maklik om te leer. ‘n Moet hê vir elke leerder!

Description

AFRIKAANSE WOORDSOORTE GRAAD 4 TOT GRAAD 12 DIGITALE FLITSKAARTE

Wil jy jou Afrikaanse taalvaardighede verbeter en beter punte kry in Afrikaans?

Ons het die oplossing vir jou! Ons het ‘n reeks van 53 digitale flitskaarte ontwerp wat al die belangrikste woordsoorte dek, van werkwoorde en bywoorde tot voornaamwoorde en telwoorde. Hierdie digitale flitskaarte is ‘n handige bron van inligting wat jy op jou foon, tablet of rekenaar kan lees, of selfs kan uitdruk vir maklike verwysing. Of jy nou in die kar ry, wag vir jou ma by die skool, of net ‘n vinnige verfrissing nodig het, hierdie kaartjies maak dit maklik.  Maak die leerproses pret, vinnig en maklik met ons Woordsoorte Graad 4 tot Graad 12 Digitale Flitskaarte – ‘n moet hê vir alle leerders!

Vir kredietkaart (PayFast) aankope, laat asseblief 24 uur toe vir produkte om via epos of WeTransfer gestuur word.

Vir EFT aankope, stuur asseblief bewys van betaling na info@studiemetodes.co.za of 0824196055. Produkte sal via epos of WeTransfer gestuur word binne 24 uur nadat betaling ontvang is.

 

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping