Eksamen tyd is ‘n uitdaging vir beide ouer en kind. Stresvlakke is hoog want die werk is baie en die tyd is min. Kinders weet nie altyd hoe om te leer nie, en ouers weet nie altyd hoe om vir hulle kinders die regte leertegnieke te wys nie. Die vraag wat baie ouers het, veral […]
Maand: Junie 2022
10 Wenke om die perfekte studeer area te skep
Wanneer jy leer of huiswerk doen, is dit belangrik dat jy op ‘n plek leer waar jy gemaklik is en waar jy die maksimum waarde uit jou studietyd uit kry. Hier is 10 wenke om die perfekte studeer area te skep. 1. Skep privaatheid Jou leer area moet van so aard wees dat daar nie […]
Periodieke tabel: Die eerste 20 elemente
Die periodieke tabel is nie moeilik om te leer nie. Jy moet eerstens net die inligting memoriseer, wat nie te moeilik is as jy flitskaarte gebruik nie. Daar is 3 goed wat jy moet ken en onthou vir elke element: Om daardie 3 dinge vir elke element te memoriseer, is nie moeilik nie. Een metode […]

