kan ek musiek luister terwyl ek leer?

Is dit goed om na musiek te luister wanneer ek leer?

Baie mense vind dat musiek hulle help om te konsentreer terwyl hulle studeer en werk. Ander vind dit moeilik om met enige agtergrondgeraas te fokus. Musiek bied baie voordele, insluitend: Maar nie almal stem saam dat musiek ’n studiesessie verbeter nie. So wat is die waarheid – help musiek wanneer jy leer, of nie? Musiek […]

Read More
hoe leer ek geskiedenis

Hoe om te leer vir geskiedenis

Hoekom is geskiedenis belangrik? Die verlede leer ons van die hede. Omdat geskiedenis vir ons die gereedskap gee om probleme in die verlede te analiseer en te verduidelik, posisioneer dit ons om patrone te sien wat andersins onsigbaar in die hede kan wees – en bied dus ‘n deurslaggewende perspektief vir die verstaan ​​(en oplos!) […]

Read More
hoe leer ek langvrae vir geskiedenis

Hoe leer ek ‘n langvraag vir geskiedenis?

Geskiedenis het groot volumes werk wat jy moet leer. En dan is daar nog langvrae ook wat jy moet onthou. As jy reg en slim leer vir geskiedenis, gaan die langvrae nie vir jou moeilik wees nie. Volg hierdie stappe om langvrae vir geskiedenis, of enige ander vak, te leer. Stap 1: Lees die oorsig […]

Read More
5 dinge om te verstaan wanneer jy gedigte leer

5 Dinge wat jy moet VERSTAAN wanneer jy gedigte leer

Wanneer jy gedigte leer, is dit belangrik dat jy verstaan wat jy leer. Jy moet ook weet waarna om te kyk en waarop jy moet fokus. 1. Tema Poësie dra gewoonlik ‘n boodskap oor deur figuurlike taal. Met ander woorde, die gedig sê nie vir jou direk wat sy tema is nie. Die sentrale idee […]

Read More
10 stappe om gedigte (poësie) te leer

10 Stappe om gedigte te leer

Tydens ons studiemetodes werkswinkels word ons herhaaldelik gevra hoe moet kinders leer vir gedigte. Poësie kan moeilik wees as jy nie weet hoe om daarvoor te leer nie. Soos met enige ander vak, is dit belangrik dat jy verstaan wat jy leer sodat jy die werk suksesvol kan weergee in die eksamen. Hier is 10 […]

Read More
TOP