Moenie ons volgende studie metode kursus in Pretoria misloop nie. Kontak info@studiemetodes.co.za vir meer inligting Ons ken almal daai gevoel. Jy leer so hard en jy voel so goed oor jou werk. Tot jy in die eksamen kom. Skielik kan jou brein niks onthou van wat jy geleer het nie. Dan begin die paniek jou […]
Etiket: leer
Kan ek musiek luister terwyl ek studeer?
Die vraag wat ons sekerlik die heel meeste gevra word tydens elke studiekursus, is of ek mag leer terwyl musiek in die agtergrond blêr. Kyk ‘n mens gewoonlik na liggaamstaal, is dit duidelik dat ma en kind al erg koppe gestamp het oor hierdie onderwerp. Albei staan gereed om te sê “I told you so” […]

