info@studiemetodes.co.za

diligent small girl drawing on paper in light living room at home

5 Dinge om aan die begin van die nuwe skooljaar te doen

Om ’n nuwe skooljaar te begin is baie opwindend, maar dit kan ook ’n uitdaging wees.  Hier is 5 dinge wat leerders aan die begin van die skooljaar kan doen om die jaar op die regte noot te af te skop. Organiseer jou skryfbehoeftes en maak jou studie ruimte reg. Begin deur al jou skool […]

Read More
teacher asking a question to the class

Is studiemetodes nog nodig in 2024?

Of jy nou ‘n laerskool of hoërskoolleerder is wat voorberei vir eksamens of ‘n universiteit student wat worstel met ingewikkelde vakke, jy gaan moet weet HOE om te leer.  Studiemetodes leer vir jou tegnieke hoe om te leer en te memoriseer sodat jy jou akademiese potensiaal kan bereik.  Maar is dit in 2024 nog nodig […]

Read More
her jy 'n slegte rapport gekry?

Het jy ‘n slegte rapport gekry? Hier is raad

Om ‘n slegte rapport te kry, kan teleurstellend wees en selfs jou moed breek. Dit is normaal om ontsteld of gefrustreerd te voel wanneer jy nie die punte gekry het waarvoor jy gehoop het nie. Dit is egter belangrik om te onthou dat ‘n slegte rapport nie jou waarde as mens, of jou toekomstige sukses […]

Read More
poësie graad 8-12

Poësie Studiewenke Graad 8-12

Poësie kan soms moeilik wees om te leer, veral wanneer dit kom by die verstaan van komplekse temas, die ontsyfering van ingewikkelde metafore en die ontleding van poëtiese tegnieke.  Deur die regte strategieë te gebruik sal jy poësie makliker leer en verstaan. Ontwikkel ‘n poëtiese ingesteldheid Voordat jy in die tegniese aspekte van poësie induik, […]

Read More
hoe leer ek vir geografie

Hoe leer ek Aardrykskunde/Geografie?

Geografie, of Aardryskunde is die studie van die aarde se fisiese eienskappe en prosesse, insluitend klimaat en weerstelsels, rotsformasies, oseane en die verskuiwing van tektoniese plate. Geografie fokus hoofsaaklik op 2 dinge:   Waar? En Hoekom of waarom? Dit begin gewoonlik deur te probeer antwoord “Waar?”  Sodra jy die waar verstaan, kom die hoekom of […]

Read More
8 wenke om biologie te leer

8 Maniere om te leer vir biologie

Biologie is geweldig interessant, maar tog sukkel baie studente om dit te leer. Hulle vind dit oorweldigend, vervelig en deurmekaar. Eintlik is biologie fassinerend om te leer, maar as jy dit nie reg leer nie, kan jy sukkel om dit verstaan en kan jou punte sak. Hier is ‘n paar wenke om biologie te leer. […]

Read More
periodieke tabel

Die periodieke tabel: Elemente 1 – 20 in ‘n neutedop

Alles wat ons om ons kan sien, waarneem en voel, bestaan uit elemente. Jou arms en bene, die grond, die lug en die sterre, word alles gebou uit elemente. Daar is sowat 100 van hierdie elemente. In hul kleinste en eenvoudigste vorm staan hulle bekend as atome. Wanneer die elemente by mekaar inhaak, vorm hulle […]

Read More
wiskunde en die kinetiese leerder

Hoe moet kinetiese leerders wiskunde leer?

Kinetiese leerders vind dit moeilik om in ‘n klaskamer te sit en fokus terwyl die onderwyser ‘n wiskunde som op die bord verduidelik. Hul is “hands-on” leerders, en verloor maklik konsentrasie en belangstelling wanneer hulle moet luister hoe iemand iets verduidelik. Daar kan dan verkeerdelik gedink word dat hulle nie goed is met wiskunde nie, […]

Read More
TOP