Alles wat ons om ons kan sien, waarneem en voel, bestaan uit elemente. Jou arms en bene, die grond, die lug en die sterre, word alles gebou uit elemente. Daar is sowat 100 van hierdie elemente. In hul kleinste en eenvoudigste vorm staan hulle bekend as atome. Wanneer die elemente by mekaar inhaak, vorm hulle […]
Maand: Februarie 2023
Hoe moet kinetiese leerders wiskunde leer?
Kinetiese leerders vind dit moeilik om in ‘n klaskamer te sit en fokus terwyl die onderwyser ‘n wiskunde som op die bord verduidelik. Hul is “hands-on” leerders, en verloor maklik konsentrasie en belangstelling wanneer hulle moet luister hoe iemand iets verduidelik. Daar kan dan verkeerdelik gedink word dat hulle nie goed is met wiskunde nie, […]
Leer jou tafels so
Maaltafels is een ding wat jy vir die res van jou lewe gaan gebruik. Dit is daarom belangrik dat jy jou maaltafels so gou as moontlik memoriseer. Dit is maklik om jou tafels te memoriseer as jy ‘n slim strategie het. Hier is ‘n paar metodes wat jy kan gebruik om jou tafels te leer. […]


