info@studiemetodes.co.za

white board beside a poster of periodic table posted on green wall

Bemeester Die Periodieke Tabel Met Vrae En Antwoorde

Die periodieke tabel voel soms soos ’n eindelose lys van letters en syfers wat by selfs die mees entoesiastiese student baie vrees kan skep. In chemie is kennis van die periodieke tabel van uiterste belang en as jy die regte strategie gebruik is dit glad nie moeilik om dit te ken en te verstaan nie. […]

Read More
person in white shirt with brown wooden frame

Doen Hierdie Dinge Wanneer Jy Eksamen Skryf

Om eksamen te skryf kan baie stresvol wees.  Maar met die regte strategie kan jy eksamen skryf met selfvertroue en suksesvolle resultate kry. Onthou, wanneer jy ’n vraestel skryf deel jy jou kennis met iemand anders.  Dit hoef nie oorweldigend te wees nie. As jy reg voorberei en die vraestel slim benader kan jy jou […]

Read More
brown scrabble boards with letters

Basiese Woordsoorte in Afrikaans

Woordsoorte is die kern van kommunikasie. Van die eenvoudige lidwoord tot die meer komplekse wederkerende voornaamwoord, dra elke woordsoort by tot die rykdom en nuanses van die taal wat ons gebruik. In hierdie blog gaan ons kyk na die basiese tipes woordsoorte, hul funksies, en waarom hulle so ‘n kritieke rol speel in die konstruksie […]

Read More
african american girl studying math at home

Hoekom moet ek my maaltafels ken?

Verbeel jou wiskunde is ’n kasteel.  Die kasteel het pilare en ’n fondament nodig om te kan staan, anders sal dit nie stewig wees nie en omval.  Maaltafels is soos die fondament of pilaar wat die wiskunde kasteel laat regop staan.  Om wiskunde te kan doen, moet jy jou maaltafels gebruik.   Of dink aan […]

Read More
man creating a mindmap on a whiteboard

Hoe gebruik ek breinkaarte om ’n opstel te skryf?

Het jy al ooit vasgehaak terwyl jy ‘n opstel moes skryf in ‘n eksamen? Weet jy nie waar om te begin of hoe om te eindig nie? Hier is ’n maklike oplossing: Breinkaarte. Dit is eenvoudig en dit gaan jou help om die opstel skryfproses baie makliker te maak! Wat is ‘n Breinkaart? ‘n Breinkaart […]

Read More
photo of woman teaching his son while smiling

Graad 4 ouer? Hier is 10 wenke om graad 4 makliker te maak

Skoenlapper in die maag, eksamen op die horison… en ’n hele nuwe wêreld om te ontdek.  Graad 4 is net anders. As jou graad 4 kind skielik meer toetse skryf as ’n deelnemer aan ’n vasvra kompetisie, sit met ’n wavrag huiswerk en oorweldig word met nuwe, onbekende vakke, wees gerus.  Jy is nie alleen […]

Read More
TOP