info@studiemetodes.co.za

wiskunde studiemetodes

Wenke vir eksamenstres

Studie metodes Akademie Wenke vir eksamenstres Die eindeksamen is om die draai.  Dit is ‘n tyd van harde werk en baie stres.  Eksamenstres kan ‘n baie negatiewe uitwerking op jou punte hê.  Kom ons kyk na ‘n paar tegnieke om jou eksamenstres bietjie minder te maak. Beplan jou tyd Swak tydsbeplanning is die grootste oorsaak […]

Read More

Ek leer so hard, maar onthou niks… Wat is fout!!

Moenie ons volgende studie metode kursus in Pretoria misloop nie.  Kontak info@studiemetodes.co.za vir meer inligting Ons ken almal daai gevoel.  Jy leer so hard en jy voel so goed oor jou werk.  Tot jy in die eksamen kom.  Skielik kan jou brein niks onthou van wat jy geleer het nie.  Dan begin die paniek jou […]

Read More

Kan ek musiek luister terwyl ek studeer?

Die vraag wat ons sekerlik die heel meeste gevra word tydens elke studiekursus, is of ek mag leer terwyl musiek in die agtergrond blêr.  Kyk ‘n mens gewoonlik na liggaamstaal, is dit  duidelik dat ma en kind al erg koppe gestamp het oor hierdie onderwerp.  Albei staan gereed om te sê “I told you so” […]

Read More
TOP