info@studiemetodes.co.za

hartseer kind

Wanneer motivering vir skoolwerk min is

Ek gesels laasweek met ‘n matriek seun.  Vra die gewone vrae wat mens maar vir matrieks vra.  “Wat gaan jy volgende jaar doen?” “Wanneer is die matriekafskeid?” en “Wanneer begin die eindeksamen?”  Sy antwoorde was vir my amper tragies, sy lyftaal negatief.  En toe begin dit vir my duidelik word watter groot impak covid-19 op […]

Read More
studiemetodes

Memoriseringstegnieke wat werk

Menige kind het al by ons studiemetodes werkswinkels genoem dat maak nie saak hoe hard hulle leer nie, hulle steeds “blank” slaan tydens die toets.  Asof hulle niks kan onthou nie, al het hulle ure lank geleer.  Hoekom gebeur dit? Hoe werk memorisering? Die mens se brein is ‘n ongelooflike komplekse orgaan. Ons gebruik memorisering […]

Read More
covid-19

Covid-19: Hoe die “nuwe normaal” kinders kan affekteer.

Niks is meer dieselfde nie Gister was een van daardie dae wat ons moes winkel toe gaan om ‘n paar nodige goedjies te kry.  Soos wat ek deur die winkel stap , kyk ek op en sien gesigte met maskers bedek.  Ek sien mense wat gereed staan om hand skoonmaak middels te ontvang wanneer hulle […]

Read More
child writing

Wenke om spelwoorde te leer

Hoekom is spelling belangrik? Om reg te spel behels meer as om net jou graad 4 speltoetse te slaag.  Korrekte spelling is belangrik deur jou hele lewe.  Wanneer jy aansoek doen vir ‘n werk gaan jy moeilik aangestel word as jou CV vol spelfoute is.  Uitnodigings na troues of partytjies moet reg gespel word om […]

Read More
dolfyn leerder

Sukkel jou kind om stil te sit? Dalk is hy ‘n Dolfyn leerder!

Die Dolfyn Leerstyl SIT STIL!  Deur die eeue is daardie woorde al deur miljoene ouers gespreek en dit gaan nog honderde jare in die toekoms herhaal word.   Met die skole wat toe was tydens lockdown het ouers beslis agtergekom hoe moeilik dit vir sekere kinders is om stil te sit wanneer hulle skoolwerk moet doen.  […]

Read More
lockdown

Die lockdown homeschool oorlog

Aan die begin was die idee van ‘n lockdown nie te sleg nie.  Spandeer bietjie kwaliteit tyd saam met die familie.  Knap die huis op en doen dinge wat jy nooit tyd voor kry nie.  Alles het net te wonderlik geklink.  Maar niemand het gewaarsku van die lockdown homeschool oorlog nie.   Ons gaan sit by […]

Read More

Eksamenhulp: Tydsbestuur en beplanning

“A plan is what, a schedule is when. It takes both a plan and a schedule to get things done.” Peter Turla Tydsbestuur en beplanning Opkomende studiemetode werkswinkels Tydsbestuur en tydsbeplanning is een van die belangrikste vaardighede wat ‘n mens kan aanleer.  Navorsing gedoen deur die Universiteit van Pennsylvania het bevind dat self-dissipline, die hoof […]

Read More

Hoekom is studiemetodes belangrik?

Studie Metode Werkswinkels Leer die regte studiemetodes en ontdek jou leerstyl, persoonlikheidstipe en breindominansie. Kontak ons by info@studiemetodes.co.za × Dismiss alert Jare gelde toe ek op skool was het ek geleer soos ‘n papagaai.  Die doel was om my werk so goed te leer dat ek dit woord vir woord kon herhaal as my ma […]

Read More
TOP