info@studiemetodes.co.za

bord speletjies

Bordspeletjies vir brein ontwikkeling

Die Desember vakansie is hier!  Tyd om te herstel van die jaar se stres en harde werk.  Tyd om te rus en tyd saam met familie te spandeer.  Een van die lekkerste aktiwiteite om saam met die kinders te doen is bordspeletjies.  Behalwe dat dit pret is, het bordspeletjies ook baie voordele vir breinontwikkeling, insluitende […]

Read More
matriek

‘n Brief aan elke matriek wat hul vraestel moet oorskryf

Liewe Matriek Leerling 2020 is ‘n jaar wat jy altyd gaan onthou.  Nie net omdat dit jou matriek jaar was nie.  Nog nooit in die geskiedenis was daar ‘n matriek groep wat dit deurgegaan het wat jy nou moet deurgaan nie.  Jy het die grootste deel van jou matriek jaar in lockdown deurgebring en op […]

Read More
fortnite

Is FortNite goed vir my kind?

Amper elke tweede kind wat kom vir ‘n studiemetodes werkswinkel kan nie uitgepraat raak oor die Fortnite videospeletjie nie.  Dit is asof daar ‘n ontploffing in jong spelers is wat die speletjie speel.  As aanbieders van die werkswinkel het ons besluit om self die speletjie te probeer en om na te lees oor die voor- […]

Read More
loci strategy

Memoriseer soos ‘n kampioen – die Loci Strategie

Elke jaar word die wêreld kampioenskappe in memorisering aangebied waar deelnemers soveel as moontlik inligting moet memoriseer binne ‘n sekere tyd. Dit is nie ‘n algemene kennis kompetisie nie.  Deelnemers word nuwe inligting gegee wat hulle moet memoriseer en weergee terwyl die tyd aftel.  Daar is verskillende dissiplines waarin memorisering en geheue getoets word, onder […]

Read More
stop eksamen stres

Eksamen vrees? Hier is raad

Vrees vir eksamen is al jare lank ‘n realiteit vir baie kinders.  Maar 2020 was ‘n jaar soos geen ander.  Saam met die “gewone” vrees van vroeër jare kom die komplikasies van covid ook by.  Covid het die angsvlakke van kinders defnitief verhoog.  Volgens Inanda Bosman, spelterapeut van Pretoria, het covid die angs in kinders […]

Read More
eksamen vraestel

Wenke om vraestelle te beantwoord

Vir leerders van alle ouderdomme is dit belangrik om die regte tegnieke te gebruik wanneer hulle vraestelle antwoord.  Deur sekere dinge te doen, haal jy die stres uit eksamen skryf uit.  Wenke vir by die huis Soos enige iets anders in die lewe, is oefening van vraestelle baie belangrik.  Deur verskillende vraestelle deur te werk, […]

Read More
flitskaarte

Wenke om datums te onthou

Om datums te onthou is vir sommige kinders ‘n uitdaging.  Wanneer dit eindeksamen is en daar ‘n klomp datums onthou moet word, kan dit oorweldigend raak.  Wanneer ons tydens ons studiemetodes werkswinkel vir die leerders vra wat spesifiek hulle mee sukkel, is die antwoord amper elke keer datums. Hoe kan hulle onthou watter gebeurtenis plaasgevind […]

Read More
TOP