Vrees vir eksamen is al jare lank ‘n realiteit vir baie kinders. Maar 2020 was ‘n jaar soos geen ander. Saam met die “gewone” vrees van vroeër jare kom die komplikasies van covid ook by. Covid het die angsvlakke van kinders defnitief verhoog. Volgens Inanda Bosman, spelterapeut van Pretoria, het covid die angs in kinders […]
Maand: November 2020
6 Wenke om wiskunde te leer
Wiskunde kan soms ‘n nagmerrie wees. Maar dit hoef nie! As jy wiskunde op die regte manier leer gaan jy beslis jou punte opstoot. Vir wiskunde is oefening belangrik. Maar jy moet ook die teorie ken. Elke som het sekere reëls of formules. As jy dit ken en verstaan, is jy al op die regte […]
Verstaan die periodieke tabel
Sukkel jy (of jou kind) om die periodieke tabel te verstaan? 🤯⚗️ Baie studente leer dit oor en oor… maar in die toets is dit skielik weg. 👉 En as ouer voel dit soms of jy nie weet hoe om te help nie. 👉 Die probleem is gewoonlik nie moeite nie—maar die manier waarop dit […]


