Wiskunde kan soms ‘n nagmerrie wees. Maar dit hoef nie! As jy wiskunde op die regte manier leer gaan jy beslis jou punte opstoot. Vir wiskunde is oefening belangrik. Maar jy moet ook die teorie ken. Elke som het sekere reëls of formules. As jy dit ken en verstaan, is jy al op die regte pad. Maak flitskaarte van jou reëls en formules en leer dit uit jou kop uit. Dan is die volgende stap om vraestelle uit te werk en die somme te oefen. Selfvertroue het ‘n baie groot impak op jou wiskunde punte. Glo in jouself, werk hard en oefen jou somme. Hoe meer vraestelle jy uitwerk, hoe meer selfvertroue gaan jy hê. Hier is 6 wenke om wiskunde te leer:
Gunstelinge/Favorites
- Periodieke Tabel Flitskaarte (Eerste 20 elemente) R200,00
- Aanlyn Leerstyl Vraelys R120,00
- Brein dominansie voorkeur vraelys R120,00
- Begripstoets Werkskaarte Graad 4 tot Graad 6 R250,00
- 2 tot 12 maal en deel flitskaarte en werkskaarte R200,00
-
Aanlyn Videokursus
R1200,00Original price was: R1200,00.R679,00Current price is: R679,00. - Aanlyn persoonlikheidstoets R120,00
-
Periodieke Tabel Digitale Plakkaat Afrikaans
R120,00Original price was: R120,00.R80,00Current price is: R80,00. -
E-boekie: Hoe beantwoord ek 'n begripstoets? Graad 4 tot graad 6
R250,00Original price was: R250,00.R150,00Current price is: R150,00. -
Eksamen "toolbox" e-boekie
R200,00Original price was: R200,00.R75,00Current price is: R75,00.
Subscribe aan ons YouTube kanaal vir weeklikse wenke oor hoe om te leer vir verskillende vakke. Kliek op die YouTube knoppie om te subscribe. Subscribe to our YouTube channel for weekly tips on how to study for different subjects. Click the YouTube button to subscribe.
Blogs
- 9 Verskillende Soorte Breinkaarte Oktober 7, 2024
- How to Create an Effective Study Plan for Exam Success September 30, 2024
- Big Five Personality Traits and Learning Styles: How to Study Based on Your Traits September 27, 2024
- How Play Therapy and Personality Assessments Can Work Together September 26, 2024
- Die Verband Tussen Leerstyle En Aandagspan September 26, 2024
Website Developed by Red Thorns Design