Skryf jy binnekort ’n wiskunde eksamen, maar jy voel benoud oor die idee om komplekse somme te doen en moeilike probleme op te los? Jy is nie alleen nie! Wiskunde eksamens kan baie stresvol wees, maar met die regte strategie en denkwyse kan jy dit takel met selfvertroue. In hierdie blog gaan ons kyk na […]
Etiket: wiskunde
Hoekom moet ek my maaltafels ken?
Verbeel jou wiskunde is ’n kasteel. Die kasteel het pilare en ’n fondament nodig om te kan staan, anders sal dit nie stewig wees nie en omval. Maaltafels is soos die fondament of pilaar wat die wiskunde kasteel laat regop staan. Om wiskunde te kan doen, moet jy jou maaltafels gebruik. Of dink aan […]
Hoe moet kinetiese leerders wiskunde leer?
Kinetiese leerders vind dit moeilik om in ‘n klaskamer te sit en fokus terwyl die onderwyser ‘n wiskunde som op die bord verduidelik. Hul is “hands-on” leerders, en verloor maklik konsentrasie en belangstelling wanneer hulle moet luister hoe iemand iets verduidelik. Daar kan dan verkeerdelik gedink word dat hulle nie goed is met wiskunde nie, […]
Leer jou tafels so
Maaltafels is een ding wat jy vir die res van jou lewe gaan gebruik. Dit is daarom belangrik dat jy jou maaltafels so gou as moontlik memoriseer. Dit is maklik om jou tafels te memoriseer as jy ‘n slim strategie het. Hier is ‘n paar metodes wat jy kan gebruik om jou tafels te leer. […]
Hoe leer ek vir wiskunde?
Daar bestaan baie mites rondom wiskunde. Dinge soos: Mens hoef nie vir wiskunde te leer nie; Ek is nie aangelê vir wiskunde nie; Meisies is beter met taal as wiskunde; Wiskunde is moeilik, en nog meer. Mense het die indruk dat net sekere leerlinge kan presteer in wiskunde. Dat sukses in wiskunde slegs beskore is […]
Wiskunde: Vriend of vyand?
Wanneer wiskunde in ‘n gesprek opgebring word, is daar gewoonlik twee reaksies. Daar is die groep wat ‘n “wiskunde aanleg” het en met heimwee terugdink aan hulle skooldae. En dan is daar die “ek kan glad nie wiskunde doen nie, ek het nie ‘n wiskunde aanleg nie”, groep. Baie mense glo doodeenvoudig dat hulle NIE […]
6 Wenke om wiskunde te leer
Wiskunde kan soms ‘n nagmerrie wees. Maar dit hoef nie! As jy wiskunde op die regte manier leer gaan jy beslis jou punte opstoot. Vir wiskunde is oefening belangrik. Maar jy moet ook die teorie ken. Elke som het sekere reëls of formules. As jy dit ken en verstaan, is jy al op die regte […]
Wiskunde Studiemetodes
Wenke vir wiskunde studiemetodes: As daar nou een vak is wat emosies by mense wek, is dit wiskunde. Elkeen van ons het ‘n gruwel storie van ‘n onderwyser wat ons wiskunde punte laat daal het, of ‘n ouer wat ons tafels in ons ingedril het met die paplepel. Daar is baie stories om te vertel. […]








