
6 Wenke om wiskunde te leer
November 10, 2020
0 Comments
Wiskunde kan soms ‘n nagmerrie wees. Maar dit hoef nie! As jy wiskunde op die regte manier leer gaan jy beslis jou punte opstoot. Vir wiskunde is oefening belangrik. Maar jy moet ook die teorie