Aangepaste Skoolkalender, termyne en vakansies

Covid-19 se impak op skole en leerders is reusagtig.  Graad 7 en graad 12 leerlinge is reeds terug by die skool en die res van die leerders gaan terug skool toe gedurende Julie en Augustus.

school terms 2020