Kan slegs ekstroverte goeie leiers wees? Is dit moontlik dat introverte sukesvol kan wees in enige werk? Hoe hanteer ek my introvert kind?
Kategorie: Uncategorized
Aangepaste Skoolkalender, termyne en vakansies
Covid-19 se impak op skole en leerders is reusagtig. Graad 7 en graad 12 leerlinge is reeds terug by die skool en die res van die leerders gaan terug skool toe gedurende Julie en Augustus. Grys en wit blokke – Geen skool Bruin blokke – Skooldae
