Indien jy 'n ouer van meer as een kind is, is die kanse baie goed dat jou kinders hemelsbreed verskil wanneer dit kom by skoolwerk en leer. Elke gesin het gewoonlik 'n harde werkertjie wat hul tyd goed benut en nooit probleme gee wanneer dit kom by skoolwerk nie. Maar die teenoorgestelde is ook in baie gevalle waar.
Maand: Mei 2021
Moet ek elke dag opsom?
Tydens ons studiemetodes werkswinkels moedig ons kinders aan om behoorlike tydsbeplanning te doen. Ons leer hulle ook sekere tegnieke om hulle tyd reg te beplan. Maar in vandag se besige wêreld, hoe maak ek genoeg tyd vir huiswerk, buitemuurse aktiwiteite, opsommings en rus?
Introverte: Feite en mites
Kan slegs ekstroverte goeie leiers wees? Is dit moontlik dat introverte sukesvol kan wees in enige werk? Hoe hanteer ek my introvert kind?


