Struktuur, roetine en reëls laat kinders veilig voel, al hou hulle nie daarvan nie. Skep ‘n roetine by die huis en hou daarby. Ons kan nie bepaal watter regulasies en veranderinge die regering gaan aanbring nie, maar ons kan wel dit was ons kan beheer, reg beheer.