gebrek aan studiemotivering

My kind het ‘n gebrek aan motivering

Kinders van enige ouderdom sukkel soms met motivering wanneer dit kom by skoolwerk. Dalk het hulle punte geval, dalk is hulle nie lus vir huiswerk nie, of dalk is hulle net oor die algemeen negatief oor skool. As jy agterkom jou kind het skielik 'n gebrek aan motivering, is die eerste stap om uit te vind hoekom.

Read More
eksamen vraestel

Wenke om vraestelle te beantwoord

Vir leerders van alle ouderdomme is dit belangrik om die regte tegnieke te gebruik wanneer hulle vraestelle antwoord.  Deur sekere dinge te doen, haal jy die stres uit eksamen skryf uit.  Wenke vir by die huis Soos enige iets anders in die lewe, is oefening van vraestelle baie belangrik.  Deur verskillende vraestelle deur te werk, […]

Read More
hartseer kind

Wanneer motivering vir skoolwerk min is

Ek gesels laasweek met ‘n matriek seun.  Vra die gewone vrae wat mens maar vir matrieks vra.  “Wat gaan jy volgende jaar doen?” “Wanneer is die matriekafskeid?” en “Wanneer begin die eindeksamen?”  Sy antwoorde was vir my amper tragies, sy lyftaal negatief.  En toe begin dit vir my duidelik word watter groot impak covid-19 op […]

Read More
TOP