Kinders van enige ouderdom sukkel soms met motivering wanneer dit kom by skoolwerk. Dalk het hulle punte geval, dalk is hulle nie lus vir huiswerk nie, of dalk is hulle net oor die algemeen negatief oor skool. As jy agterkom jou kind het skielik 'n gebrek aan motivering, is die eerste stap om uit te vind hoekom.
Maand: Maart 2022
Die ABC van begripstoetse
Hoekom sukkel kinders met begripstoetse? Is dit omdat hulle nie genoeg boeke lees nie? Of is dit omdat hulle dink dis maklik en nie die vrae behoorlik lees voordat hulle antwoord nie? Begripstoetse toets nie net jou vermoë om dit wat jy lees, te kan weergee nie, maar dit fokus op ‘n hele aantal ander […]

