Eksamenstres is die gevoel van spanning en bekommernis wat ervaar word wanneer jy in ‘n toets situasie kom. Dit is normaal om ‘n bietjie gespanne te voel oor komende toetse, eksamens, vraestelle of aanbiedings. Inderdaad, ‘n klein hoeveelheid stres kan jou uitdaag en jou stimuleer om harder te werk. Eksamenstres raak egter problematies wanneer dit […]
Kategorie: Studie Motivering
My kind het ‘n gebrek aan motivering
Kinders van enige ouderdom sukkel soms met motivering wanneer dit kom by skoolwerk. Dalk het hulle punte geval, dalk is hulle nie lus vir huiswerk nie, of dalk is hulle net oor die algemeen negatief oor skool. As jy agterkom jou kind het skielik 'n gebrek aan motivering, is die eerste stap om uit te vind hoekom.
Kinders en Covid-19: Wat is die emosionele impak?
Covid-19 het ‘n impak op elkeen van ons, of ons dit nou wil erken of nie. Mense word siek, finansies is moeilik en ons kan nie kom en gaan soos ons wil nie. Dink terug aan jou skooldae. Mens onthou die sport, die sokkies, die kuier saam met vriende, die geesvang op die pawiljoen. Daardie […]
Wanneer motivering vir skoolwerk min is
Ek gesels laasweek met ‘n matriek seun. Vra die gewone vrae wat mens maar vir matrieks vra. “Wat gaan jy volgende jaar doen?” “Wanneer is die matriekafskeid?” en “Wanneer begin die eindeksamen?” Sy antwoorde was vir my amper tragies, sy lyftaal negatief. En toe begin dit vir my duidelik word watter groot impak covid-19 op […]
Covid-19: Hoe die “nuwe normaal” kinders kan affekteer.
Niks is meer dieselfde nie Gister was een van daardie dae wat ons moes winkel toe gaan om ‘n paar nodige goedjies te kry. Soos wat ek deur die winkel stap , kyk ek op en sien gesigte met maskers bedek. Ek sien mense wat gereed staan om hand skoonmaak middels te ontvang wanneer hulle […]



