Tag: leerstyl

3 Tipes leerstyle
March 10, 2021
0 Comments
Elkeen van ons leer op ‘n unieke manier. Sommige van ons leer deur te luister en ander leer deur te observeer. Jou leerstyl speel ‘n baie belangrike rol in jou sukses op skool. Tipes leerstyle

Sukkel jou kind om stil te sit? Dalk is hy ‘n Dolfyn leerder!
June 19, 2020
0 Comments
Die Dolfyn Leerstyl SIT STIL! Deur die eeue is daardie woorde al deur miljoene ouers gespreek en dit gaan nog honderde jare in die toekoms herhaal word. Met die skole wat toe was tydens lockdown