Wil jy sukses behaal in jou skoolwerk? Maak seker jy vermy hierdie 5 algemene foute wat studente maak wanneer hulle leer.
Maand: Maart 2021
Die periodieke tabel: Metale, nie-metale & half-metale
Oorsig: Die periodieke tabel: Graad 7 tot 9 Elke element het ‘n vaste posisie in die Periodieke Tabel. Die elemente is in volgorde van toenemende atoomgetal gerangskik, met die ligste element (waterstof: H) in die boonste linkerhoek. n Element se posisie in die Periodieke Tabel sê vir ons of dit ‘n metaal, ‘n nie-metaal of […]
3 Tipes leerstyle
Elkeen van ons leer op ‘n unieke manier. Sommige van ons leer deur te luister en ander leer deur te observeer. Jou leerstyl speel ‘n baie belangrike rol in jou sukses op skool. Tipes leerstyle Ons onderskei tussen 3 hoof leerstyle. Ouditief, kineties en visueel. Ons elkeen het ‘n bietjie van elke leerstyl, maar daar […]
Maak huiswerk tyd makliker met hierdie wenke
Huiswerk tyd kan ‘n nagmerrie wees. Kinders kan soms oorweldig voel oor die hoeveelheid huiswerk wat hulle moet doen. Elke ouer ken die gevoel van frustrasie wanneer huiswerk tyd in ‘n konflik tussen ouer en kind ontaard. Hier is ‘n paar wenke om huiswerk tyd bietjie makliker te maak. Kry ’n spesiale huiswerk hoekie waar […]



