n Element se posisie in die Periodieke Tabel sê vir ons of dit ‘n metaal, ‘n nie-metaal of ‘n halfmetaal is.
Metale word aan die linkerkant van die tabel gevind;
Nie-metale word heel regs in die tabel gevind
Al die tabelle het rye en kolomme.
‘n Element kan op 3 verskillende maniere geïdentifiseer word:
- elke element het ‘n unieke naam;
- elke element het ‘n unieke chemiese simbool; en
- elke element het ‘n unieke atoomgetal.