Die eksamen is om die draai en daarom het ons dit goed gedink om ‘n paar wenke vir die eksamen met julle te deel.
Kategorie: Studiemetodes
Skoolkalender 2022
Die regering het die skoolkalender vir 2022 in die staatskoerant gepubliseer. Kliek hier om die skoolkalender in pdf formaat af te laai Met die Junie eksamen wat om die draai is, is dit nou ‘n goeie tyd om jou studiemetodes te verbeter. Maak seker jy weet wat is jou leerstyl en hoe om reg te […]
My een kind leer hard, maar my ander kind wil net nie leer nie. Wat nou?
Indien jy 'n ouer van meer as een kind is, is die kanse baie goed dat jou kinders hemelsbreed verskil wanneer dit kom by skoolwerk en leer. Elke gesin het gewoonlik 'n harde werkertjie wat hul tyd goed benut en nooit probleme gee wanneer dit kom by skoolwerk nie. Maar die teenoorgestelde is ook in baie gevalle waar.
Moet ek elke dag opsom?
Tydens ons studiemetodes werkswinkels moedig ons kinders aan om behoorlike tydsbeplanning te doen. Ons leer hulle ook sekere tegnieke om hulle tyd reg te beplan. Maar in vandag se besige wêreld, hoe maak ek genoeg tyd vir huiswerk, buitemuurse aktiwiteite, opsommings en rus?
5 Foute wat studente maak wanneer hulle leer
Wil jy sukses behaal in jou skoolwerk? Maak seker jy vermy hierdie 5 algemene foute wat studente maak wanneer hulle leer.
Die periodieke tabel: Metale, nie-metale & half-metale
Oorsig: Die periodieke tabel: Graad 7 tot 9 Elke element het ‘n vaste posisie in die Periodieke Tabel. Die elemente is in volgorde van toenemende atoomgetal gerangskik, met die ligste element (waterstof: H) in die boonste linkerhoek. n Element se posisie in die Periodieke Tabel sê vir ons of dit ‘n metaal, ‘n nie-metaal of […]
3 Tipes leerstyle
Elkeen van ons leer op ‘n unieke manier. Sommige van ons leer deur te luister en ander leer deur te observeer. Jou leerstyl speel ‘n baie belangrike rol in jou sukses op skool. Tipes leerstyle Ons onderskei tussen 3 hoof leerstyle. Ouditief, kineties en visueel. Ons elkeen het ‘n bietjie van elke leerstyl, maar daar […]
Maak huiswerk tyd makliker met hierdie wenke
Huiswerk tyd kan ‘n nagmerrie wees. Kinders kan soms oorweldig voel oor die hoeveelheid huiswerk wat hulle moet doen. Elke ouer ken die gevoel van frustrasie wanneer huiswerk tyd in ‘n konflik tussen ouer en kind ontaard. Hier is ‘n paar wenke om huiswerk tyd bietjie makliker te maak. Kry ’n spesiale huiswerk hoekie waar […]
Graad 4 – Wenke vir ouers
Wanneer kinders na ‘n hoër graad toe gaan, is daar gewoonlik ‘n opgewondenheid en dalk klein bietjie spanning. Maar om van graad 3 na graad 4 toe te beweeg, is ‘n groot stap, beide op akademiese en emosionele vlak. Wat maak graad 4 anders? Van graad 1 tot graad 3 is onderwysers gefokus op die […]









