Aktiewe leer Memorisering is baie belangrik wanneer jy leer. As jy verkeerd memoriseer, gaan jy jou werk vergeet wanneer jy toets skryf. Om goed te kan memoriseer, moet jy AKTIEWE LEER toepas. Wat is aktiewe leer? Aktiewe leer is wanneer jy jou geheue aktief stimuleer om inligting te onthou. In plaas daarvan om groot hoeveelhede […]
Etiket: studiemetodes
Hoe leer ek vir wiskunde?
Daar bestaan baie mites rondom wiskunde. Dinge soos: Mens hoef nie vir wiskunde te leer nie; Ek is nie aangelê vir wiskunde nie; Meisies is beter met taal as wiskunde; Wiskunde is moeilik, en nog meer. Mense het die indruk dat net sekere leerlinge kan presteer in wiskunde. Dat sukses in wiskunde slegs beskore is […]
10 Wenke om die perfekte studeer area te skep
Wanneer jy leer of huiswerk doen, is dit belangrik dat jy op ‘n plek leer waar jy gemaklik is en waar jy die maksimum waarde uit jou studietyd uit kry. Hier is 10 wenke om die perfekte studeer area te skep. 1. Skep privaatheid Jou leer area moet van so aard wees dat daar nie […]
Laat eksamen stres jou punte daal?
Eksamenstres is die gevoel van spanning en bekommernis wat ervaar word wanneer jy in ‘n toets situasie kom. Dit is normaal om ‘n bietjie gespanne te voel oor komende toetse, eksamens, vraestelle of aanbiedings. Inderdaad, ‘n klein hoeveelheid stres kan jou uitdaag en jou stimuleer om harder te werk. Eksamenstres raak egter problematies wanneer dit […]
My kind het ‘n gebrek aan motivering
Kinders van enige ouderdom sukkel soms met motivering wanneer dit kom by skoolwerk. Dalk het hulle punte geval, dalk is hulle nie lus vir huiswerk nie, of dalk is hulle net oor die algemeen negatief oor skool. As jy agterkom jou kind het skielik 'n gebrek aan motivering, is die eerste stap om uit te vind hoekom.
Idees vir skool tasse, kosblik en nog vir die 2022 skooljaar
Die nuwe skooljaar is hier en daar is baie dinge wat gedoen moet word. Hier is ‘n paar idees om dinge makliker te maak vir die opkomende jaar. Kosblik idees ‘n Gesonde kosblik is baie belangrik vir leerders van enige ouderdom. Om konsentrasie te verbeter en te behou, is ‘n lae GI dieet ideaal.Hier is […]
Onthou hierdie dinge wanneer jy ‘n eksamen vraestel antwoord
Eksamens kan baie stresvol wees. Jy leer hard, jy is moeg en jy wil net met vakansie gaan. Soms leer jy baie hard, maar maak steeds foute wanneer jy 'n vraestel antwoord. Hier is 'n paar dinge wat jy moet onthou wanneer jy 'n eksamen vraestel antwoord.
Eksamen: Te veel werk en te min tyd…
Dis eksamen tyd en almal se gemoedere loop hoog. Die werk is baie en die tyd min. Hoe gemaak as ek groot volumes werk het om te leer, maar baie min tyd?
Praktiese wenke vir die eksamen
Die eksamen is om die draai en daarom het ons dit goed gedink om ‘n paar wenke vir die eksamen met julle te deel.
Skoolkalender 2022
Die regering het die skoolkalender vir 2022 in die staatskoerant gepubliseer. Kliek hier om die skoolkalender in pdf formaat af te laai Met die Junie eksamen wat om die draai is, is dit nou ‘n goeie tyd om jou studiemetodes te verbeter. Maak seker jy weet wat is jou leerstyl en hoe om reg te […]









