Baie ouers ken die situasie goed. ’n Kind sit lank voor sy huiswerk, maar kry min gedoen. Hulle stel werk uit, raak emosioneel, verloor maklik fokus, of lyk skielik asof hulle nie meer omgee oor skoolwerk nie. Die eerste reaksie is dikwels:“Hy is net lui.” Maar wat as dit nie die werklike probleem is nie? […]
Etiket: leerstyle
7 Redes om Vroeg met Eksamenvoorbereiding te Begin
Moenie wag tot die laaste oomblik om vir die eksamen voor te berei nie – ontdek hoekom vroeë voorbereiding en ’n studiemetodes werkswinkel jou geheime wapen tot sukses is. Eksamenstres? Dis iets wat ons almal ken. Maar hier’s die waarheid: die geheim is nie om tot die eksamen te wag voor jy begin voorberei nie. […]
5 Dinge Wat Ek Op Skool Anders Sou Doen As Ek My Leerstyl Geken Het
Of dit nou in die kerk, in die klas of voor die boeke was, ek kon nooit stil sit nie. Iets moes altyd beweeg. Menige maal was ek in die moeilikheid omdat ek myself net nie so ver kon kry om nie te beweeg nie. Of dit my been was wat op en af gehop […]
Leerstyle vir graad 4 leerders
As jy ‘n kind het wat vir die eerste keer graad 4 toe gaan, is die kans goed dat hulle ‘n bietjie verlore kan voel. Nuwe vakke, nuwe onderwysers, klas wisseling, eksamen skryf, en meer kan maak dat hulle oorweldig voel en nie weet hoe om alles te hanteer nie. Hoekom is dit belangrik dat […]
Studie wenke vir visuele leerders
As jy ‘n visuele leerder is, leer jy deur te lees of prentjies te sien. Visuele leerders het oor die algemeen ‘n baie goeie verbeelding, en daarom is dit maklik vir visuele leerders om prentjies in hulle gedagtes te maak van dit wat hulle lees of leer. Gebruik hierdie talent om prentjies te maak van […]
Wat as ek nie kan stilsit wanneer ek leer nie?
As jy die kinetiese leerstyl het, kan dit vir jou moeilik wees om stil te sit wanneer jy leer. HIer is 'n paar wenke vir kinetiese leerders.
Leerstyle
Om leerstyle te gebruik is ongelooflik belangrik wanneer kinders leer. Elke kind is anders en daarom is dit belangrik om te weet wat jou kind se leerstyl is. Deur te weet wat jou kind se leerstyl is, en hoe om dit te gebruik, gaan jy leer makliker maak vir beide jou kind en jouself. Tipes […]






