Vrees vir eksamen is al jare lank ‘n realiteit vir baie kinders. Maar 2020 was ‘n jaar soos geen ander. Saam met die “gewone” vrees van vroeër jare kom die komplikasies van covid ook by. Covid het die angsvlakke van kinders defnitief verhoog. Volgens Inanda Bosman, spelterapeut van Pretoria, het covid die angs in kinders […]
Etiket: eksamen
6 Wenke om wiskunde te leer
Wiskunde kan soms ‘n nagmerrie wees. Maar dit hoef nie! As jy wiskunde op die regte manier leer gaan jy beslis jou punte opstoot. Vir wiskunde is oefening belangrik. Maar jy moet ook die teorie ken. Elke som het sekere reëls of formules. As jy dit ken en verstaan, is jy al op die regte […]
Wenke om vraestelle te beantwoord
Vir leerders van alle ouderdomme is dit belangrik om die regte tegnieke te gebruik wanneer hulle vraestelle antwoord. Deur sekere dinge te doen, haal jy die stres uit eksamen skryf uit. Wenke vir by die huis Soos enige iets anders in die lewe, is oefening van vraestelle baie belangrik. Deur verskillende vraestelle deur te werk, […]
Wanneer motivering vir skoolwerk min is
Ek gesels laasweek met ‘n matriek seun. Vra die gewone vrae wat mens maar vir matrieks vra. “Wat gaan jy volgende jaar doen?” “Wanneer is die matriekafskeid?” en “Wanneer begin die eindeksamen?” Sy antwoorde was vir my amper tragies, sy lyftaal negatief. En toe begin dit vir my duidelik word watter groot impak covid-19 op […]
Wiskunde Studiemetodes
Wenke vir wiskunde studiemetodes: As daar nou een vak is wat emosies by mense wek, is dit wiskunde. Elkeen van ons het ‘n gruwel storie van ‘n onderwyser wat ons wiskunde punte laat daal het, of ‘n ouer wat ons tafels in ons ingedril het met die paplepel. Daar is baie stories om te vertel. […]
Hoekom is studiemetodes belangrik?
Studie Metode Werkswinkels Leer die regte studiemetodes en ontdek jou leerstyl, persoonlikheidstipe en breindominansie. Kontak ons by info@studiemetodes.co.za × Dismiss alert Jare gelde toe ek op skool was het ek geleer soos ‘n papagaai. Die doel was om my werk so goed te leer dat ek dit woord vir woord kon herhaal as my ma […]
Wenke vir eksamenstres
Studie metodes Akademie Wenke vir eksamenstres Die eindeksamen is om die draai. Dit is ‘n tyd van harde werk en baie stres. Eksamenstres kan ‘n baie negatiewe uitwerking op jou punte hê. Kom ons kyk na ‘n paar tegnieke om jou eksamenstres bietjie minder te maak. Beplan jou tyd Swak tydsbeplanning is die grootste oorsaak […]
Ek leer so hard, maar onthou niks… Wat is fout!!
Moenie ons volgende studie metode kursus in Pretoria misloop nie. Kontak info@studiemetodes.co.za vir meer inligting Ons ken almal daai gevoel. Jy leer so hard en jy voel so goed oor jou werk. Tot jy in die eksamen kom. Skielik kan jou brein niks onthou van wat jy geleer het nie. Dan begin die paniek jou […]








