Sukkel jy om gedigte te leer? Hier is 'n paar idees om poësie in Afrikaans of Engels maklik te leer.
Skrywer: Mariana Sutton
Onthou hierdie dinge wanneer jy ‘n eksamen vraestel antwoord
Eksamens kan baie stresvol wees. Jy leer hard, jy is moeg en jy wil net met vakansie gaan. Soms leer jy baie hard, maar maak steeds foute wanneer jy 'n vraestel antwoord. Hier is 'n paar dinge wat jy moet onthou wanneer jy 'n eksamen vraestel antwoord.
10 Wenke om reg voor te berei vir die eksamen
As die eksamen soos 'n berg voor jou lê, moenie jouself bekommer nie. Ons het 10 wenke om jou te help om reg voor te berei vir die eksamen.
Hoe antwoord ek ‘n eksamen vraestel?
Voel jy soms dat jy jou werk goed ken, maar steeds foute maak wanneer jy jou vraestel antwoord? Hier is 'n paar wenke oor hoe om 'n eksamen vraestel te beantwoord.
Kinders en Covid-19: Wat is die emosionele impak?
Covid-19 het ‘n impak op elkeen van ons, of ons dit nou wil erken of nie. Mense word siek, finansies is moeilik en ons kan nie kom en gaan soos ons wil nie. Dink terug aan jou skooldae. Mens onthou die sport, die sokkies, die kuier saam met vriende, die geesvang op die pawiljoen. Daardie […]
Eksamen: Te veel werk en te min tyd…
Dis eksamen tyd en almal se gemoedere loop hoog. Die werk is baie en die tyd min. Hoe gemaak as ek groot volumes werk het om te leer, maar baie min tyd?
Praktiese wenke vir die eksamen
Die eksamen is om die draai en daarom het ons dit goed gedink om ‘n paar wenke vir die eksamen met julle te deel.
Skoolkalender 2022
Die regering het die skoolkalender vir 2022 in die staatskoerant gepubliseer. Kliek hier om die skoolkalender in pdf formaat af te laai Met die Junie eksamen wat om die draai is, is dit nou ‘n goeie tyd om jou studiemetodes te verbeter. Maak seker jy weet wat is jou leerstyl en hoe om reg te […]
My een kind leer hard, maar my ander kind wil net nie leer nie. Wat nou?
Indien jy 'n ouer van meer as een kind is, is die kanse baie goed dat jou kinders hemelsbreed verskil wanneer dit kom by skoolwerk en leer. Elke gesin het gewoonlik 'n harde werkertjie wat hul tyd goed benut en nooit probleme gee wanneer dit kom by skoolwerk nie. Maar die teenoorgestelde is ook in baie gevalle waar.
Moet ek elke dag opsom?
Tydens ons studiemetodes werkswinkels moedig ons kinders aan om behoorlike tydsbeplanning te doen. Ons leer hulle ook sekere tegnieke om hulle tyd reg te beplan. Maar in vandag se besige wêreld, hoe maak ek genoeg tyd vir huiswerk, buitemuurse aktiwiteite, opsommings en rus?








