Aktiewe leer Memorisering is baie belangrik wanneer jy leer. As jy verkeerd memoriseer, gaan jy jou werk vergeet wanneer jy toets skryf. Om goed te kan memoriseer, moet jy AKTIEWE LEER toepas. Wat is aktiewe leer? Aktiewe leer is wanneer jy jou geheue aktief stimuleer om inligting te onthou. In plaas daarvan om groot hoeveelhede […]
Etiket: tydsbeplanning
Eksamen: Te veel werk en te min tyd…
Dis eksamen tyd en almal se gemoedere loop hoog. Die werk is baie en die tyd min. Hoe gemaak as ek groot volumes werk het om te leer, maar baie min tyd?
Moet ek elke dag opsom?
Tydens ons studiemetodes werkswinkels moedig ons kinders aan om behoorlike tydsbeplanning te doen. Ons leer hulle ook sekere tegnieke om hulle tyd reg te beplan. Maar in vandag se besige wêreld, hoe maak ek genoeg tyd vir huiswerk, buitemuurse aktiwiteite, opsommings en rus?
Maak huiswerk tyd makliker met hierdie wenke
Huiswerk tyd kan ‘n nagmerrie wees. Kinders kan soms oorweldig voel oor die hoeveelheid huiswerk wat hulle moet doen. Elke ouer ken die gevoel van frustrasie wanneer huiswerk tyd in ‘n konflik tussen ouer en kind ontaard. Hier is ‘n paar wenke om huiswerk tyd bietjie makliker te maak. Kry ’n spesiale huiswerk hoekie waar […]
Eksamenhulp: Tydsbestuur en beplanning
“A plan is what, a schedule is when. It takes both a plan and a schedule to get things done.” Peter Turla Tydsbestuur en beplanning Opkomende studiemetode werkswinkels Tydsbestuur en tydsbeplanning is een van die belangrikste vaardighede wat ‘n mens kan aanleer. Navorsing gedoen deur die Universiteit van Pennsylvania het bevind dat self-dissipline, die hoof […]




