
Onthou hierdie dinge wanneer jy ‘n eksamen vraestel antwoord
Eksamens kan baie stresvol wees. Jy leer hard, jy is moeg en jy wil net met vakansie gaan. Soms leer jy baie hard, maar maak steeds foute wanneer jy 'n vraestel antwoord. Hier is 'n
Eksamens kan baie stresvol wees. Jy leer hard, jy is moeg en jy wil net met vakansie gaan. Soms leer jy baie hard, maar maak steeds foute wanneer jy 'n vraestel antwoord. Hier is 'n
Voel jy soms dat jy jou werk goed ken, maar steeds foute maak wanneer jy jou vraestel antwoord? Hier is 'n paar wenke oor hoe om 'n eksamen vraestel te beantwoord.
Die regering het die skoolkalender vir 2022 in die staatskoerant gepubliseer. Kliek hier om die skoolkalender in pdf formaat af te laai Met die Junie eksamen wat om die draai is, is dit nou ‘n
Indien jy 'n ouer van meer as een kind is, is die kanse baie goed dat jou kinders hemelsbreed verskil wanneer dit kom by skoolwerk en leer. Elke gesin het gewoonlik 'n harde werkertjie
Vir leerders van alle ouderdomme is dit belangrik om die regte tegnieke te gebruik wanneer hulle vraestelle antwoord. Deur sekere dinge te doen, haal jy die stres uit eksamen skryf uit. Wenke vir by die