Kinetiese leerders vind dit moeilik om in ‘n klaskamer te sit en fokus terwyl die onderwyser ‘n wiskunde som op die bord verduidelik. Hul is “hands-on” leerders, en verloor maklik konsentrasie en belangstelling wanneer hulle moet luister hoe iemand iets verduidelik. Daar kan dan verkeerdelik gedink word dat hulle nie goed is met wiskunde nie, […]
Etiket: kinetiese leerder
Studiewenke vir ADHD leerders
Om te lewe met ADHD is nie maklik nie. As iemand wat self ADHD is, kan ek getuig dat dit ‘n uitdaging is om daaglikse dinge gedoen te kry sonder om iets te vergeet. Om nie eers te praat van om ‘n taak klaar te kry teen ‘n sperdatum nie. Dan kom die angstigheid, aandag […]
Wat as ek nie kan stilsit wanneer ek leer nie?
As jy die kinetiese leerstyl het, kan dit vir jou moeilik wees om stil te sit wanneer jy leer. HIer is 'n paar wenke vir kinetiese leerders.
10 Wenke om die perfekte studeer area te skep
Wanneer jy leer of huiswerk doen, is dit belangrik dat jy op ‘n plek leer waar jy gemaklik is en waar jy die maksimum waarde uit jou studietyd uit kry. Hier is 10 wenke om die perfekte studeer area te skep. 1. Skep privaatheid Jou leer area moet van so aard wees dat daar nie […]



