Dis eksamen tyd en almal se gemoedere loop hoog. Die werk is baie en die tyd min. Hoe gemaak as ek groot volumes werk het om te leer, maar baie min tyd?
Kategorie: Eksamen
Praktiese wenke vir die eksamen
Die eksamen is om die draai en daarom het ons dit goed gedink om ‘n paar wenke vir die eksamen met julle te deel.
Eksamen vrees? Hier is raad
Vrees vir eksamen is al jare lank ‘n realiteit vir baie kinders. Maar 2020 was ‘n jaar soos geen ander. Saam met die “gewone” vrees van vroeër jare kom die komplikasies van covid ook by. Covid het die angsvlakke van kinders defnitief verhoog. Volgens Inanda Bosman, spelterapeut van Pretoria, het covid die angs in kinders […]
Wenke om vraestelle te beantwoord
Vir leerders van alle ouderdomme is dit belangrik om die regte tegnieke te gebruik wanneer hulle vraestelle antwoord. Deur sekere dinge te doen, haal jy die stres uit eksamen skryf uit. Wenke vir by die huis Soos enige iets anders in die lewe, is oefening van vraestelle baie belangrik. Deur verskillende vraestelle deur te werk, […]
Die lockdown homeschool oorlog
Aan die begin was die idee van ‘n lockdown nie te sleg nie. Spandeer bietjie kwaliteit tyd saam met die familie. Knap die huis op en doen dinge wat jy nooit tyd voor kry nie. Alles het net te wonderlik geklink. Maar niemand het gewaarsku van die lockdown homeschool oorlog nie. Ons gaan sit by […]
Begin die nuwe skooljaar reg
Die Desember vakansie is verby en alles keer terug na normaal. Almal van ons glo dat hierdie ‘n goeie jaar gaan wees. Om die jaar beter te maak verg egter meer as net wens. Wat kan ons doen om hierdie jaar jou kind se skooljaar reg te begin? Verbeter jou studie vaardighede met een van […]
Wenke vir eksamenstres
Studie metodes Akademie Wenke vir eksamenstres Die eindeksamen is om die draai. Dit is ‘n tyd van harde werk en baie stres. Eksamenstres kan ‘n baie negatiewe uitwerking op jou punte hê. Kom ons kyk na ‘n paar tegnieke om jou eksamenstres bietjie minder te maak. Beplan jou tyd Swak tydsbeplanning is die grootste oorsaak […]
Ek leer so hard, maar onthou niks… Wat is fout!!
Moenie ons volgende studie metode kursus in Pretoria misloop nie. Kontak info@studiemetodes.co.za vir meer inligting Ons ken almal daai gevoel. Jy leer so hard en jy voel so goed oor jou werk. Tot jy in die eksamen kom. Skielik kan jou brein niks onthou van wat jy geleer het nie. Dan begin die paniek jou […]









