Of jy nou ‘n laerskool of hoërskoolleerder is wat voorberei vir eksamens of ‘n universiteit student wat worstel met ingewikkelde vakke, jy gaan moet weet HOE om te leer. Studiemetodes leer vir jou tegnieke hoe om te leer en te memoriseer sodat jy jou akademiese potensiaal kan bereik. Maar is dit in 2024 nog nodig […]
Etiket: opsommings
Hoekom is opsom belangrik?
Om jou werk op te som, is ‘n baie belangrike deel van jou leerproses. Opsommings leer jou om die belangrikste dinge in ‘n teks te kan raaksien, hoe om onbelangrike inligting te ignoreer, en hoe om ‘n sentrale idee te kan weergee. Wanneer jy opsom, verbeter jy jou geheue en leer jy om dit wat […]
Hoe leer ek my kind om te leer?
Eksamen tyd is ‘n uitdaging vir beide ouer en kind. Stresvlakke is hoog want die werk is baie en die tyd is min. Kinders weet nie altyd hoe om te leer nie, en ouers weet nie altyd hoe om vir hulle kinders die regte leertegnieke te wys nie. Die vraag wat baie ouers het, veral […]
Moet ek elke dag opsom?
Tydens ons studiemetodes werkswinkels moedig ons kinders aan om behoorlike tydsbeplanning te doen. Ons leer hulle ook sekere tegnieke om hulle tyd reg te beplan. Maar in vandag se besige wêreld, hoe maak ek genoeg tyd vir huiswerk, buitemuurse aktiwiteite, opsommings en rus?



