Weet jy hoe om te leer vir Afrikaanse taalleer? Die meeste leerders het nie ‘n leermetode wat hul volg wanneer hulle Afrikaanse taal moet leer nie. Hulle lees net deur die werk en kry dan nie die punte wat hulle graag wil hê nie. Hier is ‘n paar wenke om Afrikaanse taalleer makliker te leer. […]
Etiket: Afrikaans
Kry begripstoetse jou onder? Hier is raad
Begripstoetse is nie moeilik nie, en dit is ‘n lekker manier om ekstra punte in die eksamen te kry. Baie studente weet nie hoe om begripstoetse te antwoord nie, alhoewel dit eintlik eenvoudig is, as jy genoeg oefen en die regte metode gebruik. Die LVLA metode Die LVLA metode is ‘n baie maklike en eenvoudige […]
Die ABC van begripstoetse
Hoekom sukkel kinders met begripstoetse? Is dit omdat hulle nie genoeg boeke lees nie? Of is dit omdat hulle dink dis maklik en nie die vrae behoorlik lees voordat hulle antwoord nie? Begripstoetse toets nie net jou vermoë om dit wat jy lees, te kan weergee nie, maar dit fokus op ‘n hele aantal ander […]
GRATIS: Afrikaans graad 4 tot graad 6: Sinsoorte Werkkaart
Vandag gaan ons praat oor iets baie interessant – Sinne! Maar wat is sinne? Wel, sinne is die manier waarop ons woorde in ‘n sin gebruik om te kommunikeer en idees oor te dra. Daar is ‘n paar tipes sinne wat jy moet ken. 1. Vraagsinne: Dink aan ‘n vraag. Vraagsinne is wanneer jy iets […]



