Daar is vier sinsoorte in Afrikaans wat ons gebruik.
• Stelsin – ‘n stelling word gemaak bv Die kos was lekker.
• Bevelsin – ‘n opdrag word gegee bv Gaan eet nou!
• Uitroepsin – ‘n uitroep word gemaak bv Sies!
• Vraagsin – ‘n vraag word gevra bv Wat maak jy daar?